Af.wikinuus:Administrateurs
Hierdie bladsy bevat 'n lys van administrateurs, sowel as 'n plek om versoeke om administrateurskap en die verwydering van aministrateurstatus te plaas.
Administrateurs beskik oor geen spesiale ouditeursregte nie. Hulle kan bladsye wysig in die MediaWiki:namespace (sisteemboodskappe), gebruikers blokkeer, bladsye verwyder, en bladsye beskerm. Die blokkering, verwydering en beskerming van bladsye word bestuur deur die webwerf se beleid.
- Versoeke om administrateurskap: Jy is waarskynlik geskik vir administrateurskap, indien die volgende voorwaardes waar is:
- Jy het ten minste 'n maand se werk gedoen op Wikinuus.
- Jy vertrou word deur die gemeenskap.
- Versoeke om verwydering van administrateurstatus: Stewards is die enigste gebruikers wat administrateursvoorregte kan verwyder. Hulle sal nie administrateurskap verwyder indien daar nie konsensus daaromtrent is nie.
Huidige Administrateurs is:
Onaktiewe administrateurs is: (Geen wysigings in die laaste 30 dae nie)
Mense wat nie administrateurs wil wees nie:
Aksies wat uitgevoer moet word deur Administrateurs [edit]
Sien Wikinuus:Admin aksiekennisgewings. Plaas asseblief alle kennisgewings daar.
Aansoeke om administrateurskap [edit]
Na sewe dae, sal 'n bureacrat of steward hierdie gebruikers administrateurskap toeken, indien daar konsensus in die gemeenskap is.
Sien /Argiewe vir ou versoeke.
Aansoeke vir verwydering van administrateurskap [edit]
bg:Уикиновини:Администратори de:Wikinews:Administratoren es:Wikinoticias:Administradores en:Wikinews:Administrators fr:Wikinews:Administrateurs he:ויקיחדשות:מפעיל מערכת it:Wikinotizie:Amministratori ja:ウィキニュース:管理者 nl:Wikinews:Sysop no:Wikinytt:Administratorer pl:Wikinews:Administratorzy pt:Wikinotícias:Administradores ro:Wikiştiri:Administratori ru:ВикиНовости:Администраторы sr:Викивести:Администратори sv:Wikinews:Administratörer th:วิกิข่าว:ผู้ดูแลระบบ uk:ВікіНовини:Адміністратори