Af.wikinuus:Artikel merkers
From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
Gepubliseerde artikels word hersien soos dit geskryf word en na gekyk word deur lesers. As jy 'n probleem sien met 'n artikel, kan jy gerus 'n merker aan die bokant van die bladsy voeg, maar laat asseblief ook 'n opmerking op die artikel se besprekingsbladsy wat verduidelik waarom jy die merker op die bladsy geplaas het, sodat ander wysigers kan weet hoe om die artikel reg te maak. Die volgende merkers is beskikbaar:
| Merker | Vertoon as | Gebruik wanneer | |
|---|---|---|---|
| {{besig}} | Gebruik slegs om artikels te merk waaraan jy aktief werk, as jy mense wil laat weet. Dit mag help om wysigingsbotsings te voorkom. Verwyder asseblief die merker sodra jy klaar is! | ||
| {{bronne}} |
|
Artikel kort bronne of verwysings geheel en al of bevat inligting wat geen verwysings het nie | |
| {{klein}} | Artikel is so klein dat dit nie die moeite werd is om dit te publiseer in sy huidige vorm nie. | ||
| {{npov_af}} |
|
Jy glo dat die artikel inligting bevat wat 'n eksplisiete of implisiete bevooroordeling is, of slegs die standpunt van een party aanbied in 'n kwessie. | |
| {{misleidend}} |
|
Die nagaan van feite dui daarop dat hierdie artikel foutiewe inligting bevat. | |
| {{onvolledig}} |
|
Jy voel dat meer inligting by hierdie artikel gevoeg behoort te word, en jy sal dit waardeer as daar tyd gegun word vir jou, of die gemeenskap, om die inligting by te voeg voordat dit gepubliseer word. | |
| {{Skoonmaak|Rede}} | Die artikel is swak geskryf, gewikifiseer of ander afwykings van die artikel stylriglyne | ||
| {{Verwyderingsversoek}} |
|
Die storie voldoen nie aan die Wikinuus:Beleid en riglyne/beleid en riglyne nie en hoort nie op Wikinuus nie. Onthou asseblief om hierdie artikel te lys op die verwyderingsversoekebladsy. | |
| {{Nienuus}} |
|
Die storie voldoen nie aan die Wikinuus:Beleid en riglyne/beleid en riglyne nie en hoort nie op Wikinuus nie. Onthou asseblief om hierdie artikel te lys op die verwyderingsversoekebladsy. | |
| {{verwyder|Rede}} |
|
Die artikel is 'n duidelike toets, vandalisme ens. | |
| {{kopieregskending|url=web_adres}} | Besoek Template:Kopieregskending bladsy vir 'n volledige vorm. | Die artikel bevat moontlike kopieregskendings. |
[edit] Sien ook
- Kategoriseerde lys van Sjabloonboodskappe
- Wikinuus:Inleiding tot Wikinuus
- Wikinuus bekendstelling tot Hoe om 'n artikel te skryf
- Wikinuus Joernaliste Kode van Etiek
- Wikinuus verslaggewing Style guide
- Wikinuus verslaggewing Content guide
- Wikinuus Verwysingsdepartement, verskaf skakels na vele goeie nuusbronne
- Nuusbronne op wikipedia - Hiƫrargies georganiseer om NPOV aan te moedig.
- Wikinuus gids tot Eerstehandse verslaggewing
- Wikinuus:Inhoud