Wikimedia Foundation elections/Board elections/2009/Email/af

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki

$username, jy mag in die 2009 Wikimedia stigting kuratorium verkiesing stem. Die stigting bestuur projekte soos die $activeproject. Die kuratorium is die besluitnemingsliggaam wat aanspreeklik is vir die langtermyn volhoubaarheid van die stigting, en ons waardeer wye toevoer tot die verkiesing.

Vir meer inliging, lees http://meta.wikimedia.org/wiki/Board_elections/2009/af en om jouself te verwyder van toekomstige kennisgewings, teken aan by http://meta.wikimedia.org/wiki/Wikimedia_nomail_list