Wikimedia Foundation elections/Board elections/2009/Vote interface/af

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki

Board elections/2009/Warning5/af

2009 Raadsverkiesing
Organisering

Title[edit]

2009 Bestuurs verkiesing

Jump text[edit]

This vote will be conducted on servers operated by SPI. Click the button below to be transferred to the vote server.

Introduction[edit]

Welkom by die 2009 verkiesing vir die Wikimedia Raad van Trustees. Ons stem vir drie mensen wat die gemeenskap van gebruikers verteenwoordig op die verskeie Wikimedia projekte. Hulle sal help om te bepaal watter rigting die Wikimedia projekte in die toekoms sal neem, individueel en as 'n groep, en U belange en bekommernisse aan die raad voorhou. Hulle sal besluit op welke maniere om inkomste te genereer en die toekenning van fondse ingesamel.

Lees asseblief die kandidate se verklarings en antwoorde op vrae deeglik voor U stem. Elke kandidaat is 'n gerespekteerde gebruiker, wat baie tyd en moeite spandeer het om hierdie projekte'n ontvanklike omgewing te maak wat toegewy is tot die navolging en vrye verspreiding van menslike kennis.

Plaas die kandidate in volgorde volgens U voorkeure deur 'n nommer langs die vierkant in te vul (1 = gunsteling kandidaat, 2 = tweede gunsteling, ...). U mag dieselfde voorkeur aan meer as een kandidaat toeken en ook kandidate ongekeur laat. Dit word aanvaar dat U alle gekeurde kadidate bo ongekeurde kadidate verkies en dat U geen voorkeur tussen ongekeurde kandidate het nie.

Die wenner van die verkiesing sal bepaal word volgens die Schulze metode.

Vir meer inligting, kyk na: