Wikimedia Foundation elections/Board elections/2009/af

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki

Board elections/2009/Warning5/af

2009 Raadsverkiesing
Organisering

The 2009 elections to the Board of Trustees will be held between July 28th and August 10th 2009. Members of the Wikimedia community have the opportunity to elect three candidates to a two-year term which will expire in 2011. The Board of Trustees is the ultimate governing authority of the Wikimedia Foundation, a 501(c)(3) nonprofit organization registered in the United States. The Wikimedia Foundation manages many diverse projects such as Wikipedia and Commons.

The elections will be held securely on servers belonging to Software in the Public Interest. Votes are secret and are only visible to the select few persons who audit and tally the election. Voters will submit ranked preferences by numbering candidates. The votes will be tallied using the Schulze method to rank candidates based on the number of voters who prefer that candidate over other candidates.

The Election Committee intends to announce the results on or before August 12th. Detailed results will be available. All times on this page are 00:00 (midnight) UTC.

Inligting aan kiesers[edit]

Vereistes[edit]

U kan van enige geregistreerde rekening wat u op 'n Wikimedia-wiki besit, gebruik maak om te stem (u mag slegs een keer stem, al het u meer as een rekening). Om in aanmerking te kom, moet hierdie rekening:

  • nie versper wees nie; en
  • nie 'n robot wees nie; en
  • ten minste 600 wysigings vóór 01 Junie 2009 op Wikimedia-wiki's aangebring het (wysigings op verskeie wiki's word saamgetel indien dié in 'n globale rekening versmelt is); en
  • ten minste 50 wysigings tussen 01 Januarie en 01 Julie 2009 aangebring het.

Spesiale uitsonderinge: die volgende kan stem al voldoen hulle nie aan die bogenoemde vereistes nie:

  • Wikimedia-bedieneradministrateurs met skulptoegang;
  • betaalde personeel van die Wikimedia-stigting wat vóór 01 Maart 2009 aangestel is;
  • huidige of gewese lede van die Trusteeraad

Hoe om te stem[edit]

Indien u in aanmerking kom om te stem:

  1. Lees die kandidaatvoorleggings en besluit watter kandidate u ondersteun.
  2. Gaan na die wikibladsy "Special:Securepoll" op een wiki vanwaar u in aanmerking kom om te stem. Indien u byvoorbeeld die meeste aktief is op die wiki meta.wikimedia.org/, gaan na meta.wikimedia.org/wiki/Special:Securepoll
  3. Volg die aanwysings op daardie bladsy.

Inligting aan kandidate[edit]

'n Gedetailleerde beskrywing van die verantwoordelikhede van 'n lid van die Raad kan by die Trusteehandleiding gevind word.

Jou Verantwoordelikhede as Raadslid[edit]

Om Raadslid te wees van 'n klein organisasie soos die Wikimedia Stigting, wat geweldige uitdagings aanpak, kan tydrowend wees. Die posisie is vrywillig en onbetaald. Hoewel daar nie van raadslede verwag word om persoonlike donasies te maak nie, is hulle welkom om fondse te help insamel.

Daar word van Raadslede verwag om ten minste 3-4 vergaderings en die Wikimania (ons jaarlikse konferensie) persoonlik by te woon, asook ander geskeduleerde aanlyn-vergaderings en stemme. Die Raad kommunikeer breedvoerig deur e-pos, wiki en IRC. Individuele kurators neem soms deel aan strategiese vergaderings met ander organisasies en besighede, en dra verslae oor aan Raad en personeel.

Individuele raadslede word van verwag om aan sekere aktiwiteite deel te neem (soos fonsinsameling, Wikimania of ouditering) en om te help met die ontwerp van beleide, handveste en voorneme op sulke onderwerpe.

Omdat Raadslede pligte verskuldig uit hoofde van hul posisie, moet kandidate wat huidiglik betaalde posisies met die Wikimedia Foundation hou aftree van daardie posisie voor hul kan aangewys word met die Raad van Kurators. Hierdie is om potensiële botsings van belange te voorkom.

Voorvereistes vir Kandidaadskap[edit]

Om in aanmerking te kom as kandidaat, moet jy:

  • Ten minste 600 wysigings voor 01 Maart 2009 op enige geregistreerde rekening hê (wysigings op verskeie wikis kan gekombineerd wees as jou rekeninge in 'n globale rekening verenig is); en
  • Ten minste 50 wysigings tussen 01 Januarie en 01 Julie 2009 gemaak het; en
  • Jou regte naam in jou kandidaadsvoorstelling openbaar (omdat die identiteite van Raadslede 'n saak van openbare rekord is, is dit nie moontlik om 'n posisie met die Raad van Kurators anoniem of onder 'n pseudoniem te hê nie); en
  • Ten minste 18 jaar oud wees en van wettige ouderdom in jou tuisland wees.
Besondere uitsonderings: huidige lede van die Raad van Kurators mag kandidate wees, ongeag van die bogenoemde vereistes.

How to submit your candidacy[edit]

If you are eligible, you can submit your candidacy by doing the following:

  1. Write a brief summary of no more than 1200 characters stating what you would do if you were elected to the Board of Trustees, your relevant opinions and experience, and anything else you think is relevant. You may not use your candidate summary to link to lists of endorsements or other platform pages, and may not run on a slate with other candidates.
  2. Submit your summary between 00:00, 06 July 2009 (UTC) and 23:59, 27 July 2009 (UTC). After July 27, it cannot be changed except for minor corrections or translation. Any additions submitted after this deadline will be time-stamped and presented separately from the original summary, and will only be presented to voters if they get translated into all of the same languages as the original summary.
  3. Submit proof of your identity to Cary Bass (Volunteer Coordinator) before 27 July 2009. You will be privately contacted by a member of the Election Committee with further information about meeting this requirement when you list yourself as a candidate.

Candidates who fail to comply with the above requirements and deadlines will be disqualified.

Organisering[edit]

Tydlyn[edit]

  • 01 – 30 Junie 2009: primêre vertalingsfase; subkomitee koördineer en promoteer vertaling.
  • 06 – 27 Julie 2009: kandidaatinskrywings.
  • 27 Julie 2009: afsnydatum vir instuur van identiteitsbewys (laat of onvolledige inskrywings word gediskwalifiseer).
  • 28 Julie – 10 Augustus 2009: verkiesing.
  • 10 – 12 Augustus 2009: stemtelling.
  • 12 Augustus 2009: bekendmaking van resultate.

Vertalers[edit]

Dit is belangrik om die vertaling van verkiesingskennisgewings en kandidaatverklarings in so veel as moontlik tale te verseker sodat 'n verteenwoordigende deel van die Wikimedia-gemeenskap aan die verkiesing kan deelneem. Om met vertaling te help, sien die vertalingsbladsy.