Fundraising 2007/Video with Jimmy subtitles/Translations/af

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
1
00:00:05,750 --> 00:00:10,500
Hallo! Ek is Jimmy Wales, stigter
van Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

2
00:00:11,000 --> 00:00:15,000
Wikipedia is afhanklik van skenkings
van mense oor die hele wêreld.

3
00:00:15,250 --> 00:00:17,250
Mense soos u.

4
00:00:17,750 --> 00:00:21,750
Die Wikipedia-projek begin in 2001
en het vinnig gegroei tot een van die

5
00:00:21,750 --> 00:00:24,000
top tien bestemmings op die Internet.

6
00:00:25,000 --> 00:00:27,000
Engels is die grootste 
taal vir Wikipedia, maar

7
00:00:27,000 --> 00:00:30,000
wat van al die tale in
die ontwikkelende lande?

8
00:00:30,500 --> 00:00:34,000
Ons het hulp nodig met die uitbreiding
van Wikipedia in tale soos

9
00:00:34,000 --> 00:00:36,000
Hindi, Arabies en Swahili.

10
00:00:36,000 --> 00:00:39,000
Tale waar die sprekers sal baat by
die beskikbaarheid van vrye inligting.

11
00:00:39,500 --> 00:00:44,000
Hier volg 'n deel uit die dokumentêr
"Truth in Numbers".

12
00:00:46,000 --> 00:00:50,750
As 'n kind 'n skootrekenaar kry,
is daar kopie van Wikipedia op,

13
00:00:50,750 --> 00:00:54,250
in hulle eie taal saam met
'n deel van die Engelse Wikipedia.

14
00:00:54,500 --> 00:00:56,250
Dit sal hulle in staat stel om saam

15
00:00:56,250 --> 00:00:59,250
met ander mense te praat
oor dinge wat in die wêreld gebeur.

16
00:00:59,500 --> 00:01:02,500
Dit sal ook verhoed dat hulle maar net 
dinge moet aanneem, 'n kragtige idee.

17
00:01:02,500 --> 00:01:07,250
Die skootrekenaar help om kinders
bloot te stel aan kennis en idees,

18
00:01:07,300 --> 00:01:10,000
waar Wikipedia een van die idees is.

19
00:01:12,250 --> 00:01:17,000
Natuurlik is my bydrae klein,
maar elke bietjie help.

20
00:01:18,500 --> 00:01:25,000
So skryf ek in Wikipedia.
Ja, dit is baie werk, maar dit werk!

21
00:01:26,000 --> 00:01:33,000
Eendag kan ons dit op skyf sit en in skole uitdeel
sodat leerlinge dit kan gebruik.

22
00:01:34,750 --> 00:01:41,000
Skielik kom Wikipedia met die som van alle
menslike kennis. Dit raak my.

23
00:01:42,000 --> 00:01:44,000
Ken jy die webwerf Wikipedia?
Ja, ja...

24
00:01:44,500 --> 00:01:48,750
So, ek is die stigter van Wikipedia.
Gaaf om jou te ontmoet! Dit is 'n geweldige webwerf...

25
00:01:49,000 --> 00:01:52,250
Kyk jy ooit na die...
... ek gebruik ook openingssinne daaruit.

26
00:01:52,500 --> 00:01:56,000
Openingssinne! Uit Wikipedia?
O ja, werk dit?

27
00:02:04,500 --> 00:02:09,500
Ek het 'n kopie van die hele webwerf

28
00:02:09,750 --> 00:02:17,000
in 'n klaskamer op 'n rekenaar
sonder internet gesit.

29
00:02:19,350 --> 00:02:24,200
Meer inligting in Afrikaans
sou baie handig gewees het.

30
00:02:27,000 --> 00:02:30,750
Dit is belangriker vir ontwikkelende lande

31
00:02:30,751 --> 00:02:33,750
omdat daar 'n leemte is,
en die leemte is slegs kennis.

32
00:02:33,750 --> 00:02:37,500
Dit is nie geld, politiek 
of mag nie. Dit is kennis.

33
00:02:37,550 --> 00:02:42,200
As ons die kennis kan gebruik,
word die leemte gevul.

34
00:02:42,300 --> 00:02:45,500
Dan lyk die toekoms meer rooskleurig.

35
00:02:47,600 --> 00:02:51,500
Wikipedia het al die wêreld verander
en met jou ondersteuning, wie weet...

36
00:02:51,700 --> 00:02:55,500
hoeveel dit vir mense 
internasionaal kan beteken.

37
00:02:56,000 --> 00:02:59,000
Stel jou 'n wêreld voor waar elke mens...

38
00:02:59,001 --> 00:03:03,550
vrye toegang het tot
die som van alle menslike kennis.

39
00:03:06,750 --> 00:03:11,402
Besoek die webwerf vir skenkings:
donate.wikimedia.org