Image filter referendum/Announcement/af
The results were announced on 3 September 2011.
| Organisering |
|---|
Aangesien hierdie 'n wêreldwye referendum sal wees, is brëe deelname belangrik. Versprei asseblief hierdie boodskap wyd, en help om dit te vertaal.
Beeld referendum beroep [edit]
Die Wikimedia Stigting sal, soos bepaal deur die raad van Trustees, 'n stemming hou om te bepaal of die gemeenskapslede die skepping en gebruik van 'n filter ondersteun, waardeur lesers vrywilliglik sekere beeldtipes kan uitfilter, maar net vir hulle rekening alleen.
Nadere besonderhede en opleidingsmateriaal sal binnekort beskikbaar wees. Die referendum is geskeduleer vir 12-27 Augustus 2011, en sal op die internetbedieners van Software in the Public Interest uitgevoer word. Referendum besonderhede, beamptes, stemvoorvereistes en ondersteunende materiaal sal binnekort by Image filter referendum beskikbaar wees.
Vir die koördinerende komitee,
Philippe
Cbrown1023
Risker
Mardetanha
PeterSymonds
Robert Harris
Indien u belangstel om hierdie komitee te help, los asb 'n boodskap hier (of email vir philippe
wikimedia.org).
Waar die aankondiging sal plaasvind [edit]
Ons sal graag die referendum so wyd moontlik aankondig, en benodig dus u hulp. As u dit op 'n ander plek aankondig, merk asb. die plek waar u dit aangekondig het hieronder. Waar moontlik, probeer asb. die aankondiging maak in die taal van die betrokke poslys of projek.
Al die Wikipedia projek geselshoekies is reeds in kennis gestel, maar hierdie is in Engels in kennis gestel; alle projekte kan baat vind by 'n boodskap in hulle taal, en vir verdere bespreking.
[edit]