Template:Kopieregskending

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
Jump to: navigation, search

Die inhoud van hierdie bladsy word bedink vir kopieregskending.

Copyright.svg

Herskryf die artikel by: Kopieregskending/Tydelik

Hierdie bladsy sal gelys word by Wikinuus:Verwyderingsversoeke om kopieregskending van hierdie webwerf te verwyder.

Dit kom voor as of teks wat voorheen hier gepubliseer is kopieregte skend van die bron hieronder:

{{{url}}}

As daar toestemming is om hierdie materiaal te gebruik onder die Creative Commons Attribution 2.5 License of as jy die kopiereghouer is vir die eksterne geskakelde teks, dui dit asseblief aan op hierdie bladsy se besprekingsbladsy.

As daar geen toestemming is om hierdie teks te gebruik nie, herskryf dan asseblief hierdie artikel by die tydelike bladsy of los hierdie bladsy sodat dit verwyder kan word. (Moet asseblief nie hierdie teks na die tydelike bladsy kopieer en dit dan wysig nie; as dit nie 'n kopieregskending is nie, sal die oorspronklike bladsy herstel word, en as dit is, sal die tydelike bladsy ook sommer verwyder word). As jy hierdie tydelike bladsy skep, maak asseblief 'n nota daarvan op die besprekingsbladsy (beskikbaar deur op die "besprekingsbladsy" skakel te klik).

Tensy 'n oorspronklike artikel geskryf word op die tydelike bladsy, sal verwydering van hierdie bladsy geskied na drie dae.