Translation requests/WMF/Contact us/af
From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
Need help? See the Translation FAQ or Meta:Babylon. All translators should also subscribe to translators-l to be kept up-to-date (and to ask questions).
- af/Afrikaans (published)
- ar/العربية (published)
- bn/বাংলা (published)
- ca/Català (published)
- cs/Česky (published)
- cy/Cymraeg (missing)
- da/Dansk (published)
- de/Deutsch (published)
- el/Ελληνικά (published)
- en/English (published)
- eo/Esperanto (published)
- es/Español (published)
- fa/فارسی (published)
- fi/Suomi (published)
- fr/Français (published)
- gsw/Alemannisch (published)
- he/עברית (published)
- hi/हिन्दी (published)
- hr/Hrvatski (published)
- hu/Magyar (published)
- id/Bahasa Indonesia (published)
- it/Italiano (published)
- ja/日本語 (published)
- ko /한국어 (proofreading)
- mk/Македонски (missing)
- ml/മലയാളം (published)
- mt/Malti (published)
- nb/Norsk (bokmål) (published)
- nds/Plattdüütsch (published)
- nl/Nederlands (published)
- nn/Norsk (nynorsk) (missing)
- oc/Occitan (published)
- pl/Polski (published)
- pt/Português (published)
- ro/Română (published)
- rm/Rumantsch (missing)
- ru/Русский (published)
- scn/Sicilianu (published)
- sk/Slovenčina (published)
- sl /Slovenščina (proofreading)
- sr/Српски / Srpski (published)
- sv/Svenska (published)
- te/తెలుగు (published)
- tl/Tagalog (missing)
- tr/Türkçe (published)
- uk/Українська (published)
- vi/Tiếng Việt (published)
- yue/粵語 (missing)
- zh-hans/中文(简体) (published)
- zh-hant/中文(繁體) (published)
destination: Wikimedia:Contact us
source update: 2008-05-13
[edit] Kontak Ons
Indien u sou belangstel in 'n algemene bespreking oor Wikimedia en sy projekte, sluit gerus by een van ons publieke epos-lyste of IRC-kanale aan.
[edit] Wikimedia-stigting
Posadres Template:Foundation address
- Telefoon: +1-415-839-6885 (Engels)
- E-pos: info-af
wikimedia.org - Faks: +1-415-882-0495 (Engels)
- (let wel: ons ontvang hoë volumes oproepe; dit is daarom beter om eerder 'n e-pos of faks te stuur)
Geregistreerde agent (Wetlik) Template:Registered agent address
Benoemde agent (Kopiereg)
- Sien Benoemde agent.
[edit] Pers- en mediakontakte
- Kontak besonderhede is beskikbaar in ons perskamer.
- Hoëresolusie logo's en foto's is beskikbaar vir gebruik in artikels oor Wikimedia-projekte.
[edit] Hergebruik van inhoud uit Wikimedia-werwe
Die Wikimedia-stigting besit bykans geen van die inhoud op sy webwerwe nie — dit word deur die individuele skeppers besit. Amper alle inhoud kan egter vrylik hergebruik word sonder individuele toestemming onder die voorwaardes van die spesifieke lisensie waaronder dit verkeer. Sien die algemene vrae rondom hergebruik vir 'n gedetailleerde verduideliking.
[edit] Plaaslike takke
Die onderstaande takke is onafhanklike verenigings met geen wetlike beheer oor, of verantwoordelikheid vir die webwerwe van die Wikimedia-stigting nie, en andersom.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
[edit] Terugvoer
Terugvoer oor hierdie webwerf kan hier gelaat word.