Onderwys
Appearance

Ons glo Wikipedia en sy susterprojekte hoort in die onderwys. Wanneer studente van alle ouderdomme bydra tot Wikimedia-projekte as deel van hul leer, kry hulle beduidende 21ste eeuse vaardighede. Deur 'n verhouding tussen onderwys en die Wikimedia-beweging, het ons die beste kans om ons doelwit te verwesenlik dat die som van alle kennis gratis vir almal in die wêreld toeganklik sal wees.
Sluit aan by die onderwysposlys en maak kontak met ons gemeenskap van Wikimediane en opvoeders.
Teken in op die onderwysnuusbrief en kyk hoe ons onderwys saam transformeer.