Tech/Read-only limited announcement/af
Appearance
< Tech
Jou wiki sal binnekort vir 'n paar minute in lees-net modus wees
'n Onderhoudsoperasie sal uitgevoer word op Maandag 08 Maart 08:00 UTC. Dit behoort net vir 'n paar minute te duur. Gedurende hierdie tyd sal dit nie moontlik wees om op jou wiki wysigings te publiseer nie.
Vir meer besonderhede oor die operasie en oor alle betrokke dienste, kyk asseblief op Phabricator.
'n Banier sal 30 minute voor die operasie vertoon word.
Help asseblief jou gemeenskap om bewus te wees van hierdie onderhoudoperasie. Thank you!