Template:Community Wishlist Survey/section-bad-idea/af

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
This page is a translated version of the page Template:Community Wishlist Survey/section-bad-idea and the translation is 100% complete.
 

Die ondersteuningsstemranglys prioritiseer die wenslys items, en die Gemeenskapstegnologie-span is verantwoordelik om dit te evalueer en daaraan te werk. Daar is ook 'n tegniese en sosiale/beleid met risikofaktore, wat die keuse van items op die lys beinvloed.Die opposisie en die neutrale stemme is baie nuttig om potensiële nadele uit te wys. Vir omstrede wense balanseer Gemeenskapstegnologie die stemtellings met 'n meer konsensusgebaseerde oorsig.

Byvoorbeeld, hierdie het tydens die 2015 opname gehelp: Die wens om 'n "gebruikers-opletlys" by te voe, het baie stemme onvang, maar ook baie ernstige teenstandige stemme. Gemeenskapstegnologie het na motiverings van beide kante geluister om te besluit om die voorstel te implementeer of nie.