Wikimedia Stigting verkiesings/2021

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
This page is a translated version of the page Wikimedia Foundation elections/2021 and the translation is 31% complete.
Outdated translations are marked like this.

The election ended 31 Augustus 2021. No more votes will be accepted.
The results were announced on 7 September 2021. Please consider submitting any feedback regarding the 2021 election on the elections' post analysis page.

2021 Board Elections
Main Page
Candidates
Voting information
Single Transferable Vote
Results
Discussions
FAQ
Questions
Organization
Translation
Documentation
This box: view · talk · edit

The 2021 Board of Trustees election has been rescheduled to 18 – 31 August 2021 due to technical issues with SecurePoll. Read more.

Die 2021 kuratorium verkiesings vind plaas van 4 Augustus 2021 tot 17 Augustus 2021. Lede van die Wikimedia gemeenskap het hier die geleentheid om vier kandidate tot 'n drie jaar ampstyd te verkies. Die Oproep vir Kandidate is op 9 Junie 2021 geopen.

Candidate Table

Please click on a candidate's name to learn more.

Voting

Voting was from 18 August 2021 to 31 August 2021. Voting information and instructions are on the Voting information page.

Note: If your vote is rejected, don't try logging in on votewiki. Instead, if the system rejects a valid vote, you should just restart the voting process. Since the voting form will be blank again, it is a good idea to write down your choices in a separate document or take a screenshot before submitting the form.

Learn more about the Board of Trustees in this short video:

Tydlyn

Kuratoriumverkiesingstydlyn

Die fasiliteerders van die raadsverkiesing het 'n grafiese tydlyn geskep. Dit kan gebruik word om informasie oor die verkiesing te deel. Die grafiek is in meer tale beskikbaar.

Campaign Activities

This is a list of campaign activities planned during the campaign period. Further activities are in the making, the list will be updated continuously. Community members are welcome to add additional activities to the list below. If you add activities, please link to the page where community members can find more information.

Uitreik

Stempersentasie in vorige verkiesings was wêreldwyd rondom 10%. Dit was beter in gemeenskappe met beter vrywilliger verkiesingsondersteuning. Sekere van hierdie gemeenskappe het 'n stempersentasie van oor 20% bereik.

Verkiesingsvrywilligers

Wil jy help om die stempersentasie in jou gemeenskap te verbeter? Jy hoef nie ervaring in verkiesings te hê nie. Verkiesingsvrywilligers kan help om die raadsverkiesing in hulle gemeenskap te bevorder. Vrywilligers van alle Wikiprojekte is welkom! Die doel is om ten minste een verkiesingsvrywilliger te hê vir elke Wikiprojek in die top 30 in terme van aantal stemgeregtigdes. Help om 'n meer diverse en meer effektiewe kuratorium te vorm deur jou gemeenskap aan die verkiesing te laat deelneem.

Besprekings

Rondom die wêreld vind vele besprekings oor die raadsverkiesing plaas. Kom gesels saam!

Telegram raadsverkiesingsbespreking
Die raadsverkiesingsfasiliteringsspan sal hier aankondingings en nuus bekend maak.
Verkiesingsvrywilligers van Suidasië
Voeg skakels hier in sodat andere aan die gesprek deel kan neem

Span

Verkiesingskomitee
AbhiSuryawanshi
Carlojoseph14
HakanIST
KTC
Mardetanha
Masssly
Matanya
Ruslik0
Fasiliteringspan
Quim Gil- Koordinering
Xeno: English communities and Meta-Wiki
Jackie Koerner- Fasilitering vir Engels en Meta-Wiki
Civvi: Italian communities
Oscar Costero- Fasilitering vir Latynamerika
Mahuton Possoupe- Fasilitering vir Fraans
Zita Zage- Fasilitering vir Sub-Sahara-Afrika
Denis Barthel - Fasilitering vir Duits en vir Noord- en Weseuropese geaffilieerdes
Ravan Al-Taie- Fasilitering vir Midde-ooste en Noordafrika
Krishna C. Velaga- Fasilitering vir Suidoosasië
Mohammed Bachounda- Fasilitering en ondersteuning vir Fraans en MENA-gebied
Mehman Ibragimov- Fasilitering vir Sentraal- en Ooseuropa
Sam Oyeyele: Yoruban communities and West Africa region
Vanj Padilla- Fasilitering vir Oos-, Suidoosasië en Stille-oseaan-gebied
Youngjin Ko: Korean communities and East Asia region
Ramzy Muliawan: Indonesian communities and Southeast Asia and the Pacific region

Agtergrond

Die kuratoriumverkiesings sou in 2020 plaasvind om drie posisies vir gemeenskapstrustees te vul. In April 2020 het die Raad aangekondig dat die stemproses uitgestel word. Die Raad het in April 2021 die plan vir die 2021 raadsverkiesing aangekondig. Die raad wil diversiteit en deelname aan die raadsverkiesings verhoog.

Die kuratorium is uitgebrei tot 'n grootte van 16 setels om die groter werkslas en wyer behoefte aan vakkennis te dek wat benodig word om die Wikimedia Stigting te stuur. Die vergroting baseer gedeeltelik op voorstelle van 'n eksterne bestuursoorsig.

  • 3 nuwe posisies wat deur die gemeenskap en geaffilieerde organisasies verkies word
  • 3 nuwe posisies wat deur die raad aangestel word

Vier posisies word in 2021 verkies, drie weens verstryking van dienstyd en 'n vierde een weens die vergroting van die Raad. Die twee ander nuwe gemeenskaps-en-geaffilieerde posisies word tydens 2022 verkies, tesame met die twee geaffilieerde posisies wat dan weens verstryking van dienstydperk herverkies word ('n totaal van vier).