Main public logs
Combined display of various logs. You can select the log type, the user name (case-sensitive except for the first letter) of the acting user, and/or the affected page (full name required, case-sensitive except for the first letter).
- 12:32, 25 May 2024 Oesjaar talk contribs created page Wikimedia Foundation elections/2024/Candidates/Deon Steyn (Updated.)
- 14:42, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/99/af (Created page with "Die opstelkomitee het gevra vir die oprigting van die U4C-boukomitee. Die U4C-boukomitee sal bestaan uit gemeenskapslede wat saam met die Stigting sal werk om 'n proses te skep om die U4C te saam te stel.")
- 14:41, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/98/af (Created page with "26. Hoe sal die U4C gevorm word?")
- 14:41, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/97/af (Created page with "Die U4C is bedoel om in te staan as 'n finale besluitnemingsliggaam waar geen hoërvlak besluitnemingsliggaam bestaan nie (soos gemeenskappe sonder 'n arbitrasiekomitee of ander soortgelyke proses), of 'n plek waar hoër besluitnemingsliggame sake aanstuur. Die U4C sal ook funksioneer as 'n besluitnemingsliggaam vir ernstige sistematiese kwessies wat nie deur bestaande afdwingingstrukture hanteer kan word nie.")
- 14:40, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/96/af (Created page with "25. Hoe sal die U4C met ander besluitnemingsliggame soos arbitrasiekomitees skakel?")
- 14:40, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/95/af (Created page with "Die Universele Gedragskode Koördinerende Komitee staan bekend as die ''U4C''. Die U4C sal verslae van oortredings van die UGK monitor en kan bykomende ondersoeke doen en sal waar toepaslik stappe doen. Die U4C sal gereeld die stand van die handhawing van die kode monitor en beoordeel en kan geskikte veranderinge aan UGK aan die Wikimedia Stigting en die gemeenskap voorstel vir oorweging. Indien nodig, sal die U4C die Wikimedia Stigting help om sake te hanteer. Die U4C k...")
- 14:35, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/94/af (Created page with "24. Wie sal toesig hou oor die UGK?")
- 14:35, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/93/af (Created page with "Beide die beleidsteks en riglyne sal periodieke oorsigte hê, binne 'n jaar na implementering ingesluit.")
- 14:34, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/92/af (Created page with "23. Hoe gereeld sal die riglyne met veranderinge opgedateer word?")
- 14:33, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/91/af (Created page with "Die UGK Toepassingriglyne bestaan uit voorkomende werk (bevordering van UGK-bewustheid, die aanbeveling van UGk-opleiding, onder andere) en responsiewe werk (die besonderhede van 'n proses vir indiening, verwerking van gerapporteerde oortredings, die verskaffing van hulpbronne vir gerapporteerde oortredings, die aanwys van afdwingingsaksies vir oortredings ...) wat bedoel is om gemeenskapslede te help om met bestaande prosesse wat regverdig en billik is in...")
- 14:18, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/90/af (Created page with "22. Waaruit bestaan die UGK Toepassingsriglyne?")
- 14:17, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/100/af (Created page with "== Implementering ==")
- 14:17, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/87/af (Created page with "Die hoofbeleidsteks van die UGK is in Februarie 2021 deur die Raad van Trustees bekragtig en is 'n aktiewe beleid. Die Toepassingsriglyne vir die UGK gaan deur 'n bekragtigingsproses in 2022, wat versoeke vir so 'n proses weerspieël in 'n ope brief aan die Raad van Trustees deur Wikimedia projek Arbiters in April 2021.")
- 14:15, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/86/af (Created page with "21. Sal die UGK onderhewig wees aan 'n stemming?")
- 14:14, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/85/af (Created page with "Die meeste oortredings van die UGK sal nie deur die Wikimedia Stigting hanteer word nie. Dit sal deur plaaslike gemeenskappe of wêreldwye ampsdraers hanteer word. Oortredings van die Gebruiksvoorwaardes word tans op dieselfde manier hanteer. Die presiese besonderhede van afdwinging sal bepaal word na bekragtiging van die Toepassingsriglyne.")
- 14:13, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/84/af (Created page with "20. Wat sal die 'werklike' optrede van die Wikimedia Stigting wees indien iemand voorwaarde(s) van die UGK oortree het?")
- 14:11, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/83/af (Created page with "Die Wikimedia Stigting is deur die Raad van Trustees versoek om die proses te ondersteun. Op die aanbevelings van gemeenskapslede in die Bewegingstrategie-proses is die UGK geskryf deur 'n komitee bestaande uit beide vrywilligers en stigtingspersoneel.")
- 14:11, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/82/af (Created page with "19. Waarom is die Wikimedia Stigting betrokke by hierdie beleid?")
- 14:10, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/81/af (Created page with "== Betrokkenheid van die Wikimedia Stigting ==")
- 14:10, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/80/af (Created page with "Om die gebruiksvoorwaardes leesbaar en bondig te hou, word sommige inligting in ander dokumente gepubliseer. Die lisensiëringsbeleid en ''Commons'' lisensiëringsbeleid word byvoorbeeld as skakels ingesluit. Om tot die Gebruiksvoorwaardes in te stem, beteken ook om tot daardie dokumente in te stem. Die skeiding van die Universele Gedragskode sal toelaat dat dit meer gedetailleerd kan wees indien nodig. Dit sal dit ook makliker maak om op te dateer op grond van ons veran...")
- 14:09, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/79/af (Created page with "18. Waarom skryf ons 'n nuwe UGK in plaas daarvan om afdeling 4 van die gebruiksvoorwaardes te herskryf?")
- 14:08, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/78/af (Created page with "Afdeling 4 van Wikimedia Gebruiksvoorwaardes dek wel 'n paar gedragsriglyne saam met inhoudsriglyne soos kopieregskending en betaalde bydraes. Dit is egter nie 'n omvattende lys nie. Die Universele Gedragskode het ten doel om gemeenskappe te help om Artikel 4 van die GK toe te pas deur gedragsverwagtinge in meer besonderhede uit te brei.")
- 14:07, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/77/af (Created page with "17. Is dit steeds nodig om 'n UGK te hê wanneer artikel 4 van die Gebruiksvoorwaardes (GV) gedragsbeleide soos "Weerhou van sekere aktiwiteite" dek?")
- 14:06, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/28/af (Created page with "== Oortolligheid met gebruiksvoorwaardes ==")
- 14:06, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/76/af (Created page with "Die UGK pas miskien nie in alle kulturele kontekste nie, maar die opstellers het gewerk om dit so inklusief moontlik te maak. Die UGK-span het uitreike na gemeenskappe met verskillende kulture gedoen en hul terugvoer ontvang. Die opstelkomitee het die insette oorweeg tydens die opstel van die konsep. As u meer kulturele leemtes in die konsep sien, bring dit asseblief onder ons aandag op die hoofbesprekingsblad van die Universele Gedragskode, en hierdie kwessies...")
- 14:03, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/75/af (Created page with "16. Hoe gaan die UGK in alle kulturele kontekste inpas?")
- 14:03, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/74/af (Created page with "Die UGK sal beslis nie aan alle gemeenskapsbehoeftes voldoen nie. Die UGK sal waarskynlik ook in die toekoms verder ontwikkel word. Gemeenskappe word aangemoedig om boonop hul eie beleid te bou. Byvoorbeeld, die UGK kan sê: "Jy moet fokus op wat die beste is, nie net vir jou as individuele redakteur nie, maar ook vir die Wikimedia-gemeenskap as geheel." Dit is baie wyd. Baie Wikimedia-projekte het reeds baie meer gedetailleerde beleide oor hoe om kwessies soos hierdie t...")
- 14:00, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/73/af (Created page with "15. Wat as UGK nie 100% aan ons gemeenskapsbehoeftes voldoen nie?")
- 14:00, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/72/af (Created page with "Die UGK is nie bedoel om bestaande, effektiewe gedragstandaarde te vervang nie. Inteendeel, die UGK sal werk as 'n basiese standaard vir alle projekte, veral daardie projekte wat min of geen bestaande gedragstandaarde het nie. Gemeenskappe kan die UGK gebruik om meer kultureel toepaslike norme te ontwikkel of om bestaande riglyne aan te pas soos nodig.")
- 13:59, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/71/af (Created page with "14. Elke Wikimedia-projek het sy eie gedragsriglyne en -beleide wat deur die gebruikers van daardie projek geskryf is op grond van hul behoeftes. Gaan die UGK hierdie riglyne en beleide verander?")
- 13:55, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/70/af (Created page with "Die UGK het ten doel om die mees basiese standaarde vir gedrag regoor die beweging te skep. Projekte met goed ontwikkelde beleide voldoen gewoonlik aan of oortref die UGK-verwagtinge en hoef oor die algemeen nie baie veranderinge aan plaaslike beleide aan te bring om aan die globale beleid te voldoen nie.")
- 13:51, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/69/af (Created page with "13. Sal die UCoC ook van toepassing wees op projekte wat reeds plaaslike beleide en riglyne het?")
- 13:51, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/68/af (Created page with "Na die aanvaarding van die UGKL deur die Raad, sal alle Wikimedia-gemeenskappe aangemoedig word om na hul bestaande beleid te kyk om te verseker dat hulle aan die UGK-verwagtinge voldoen. Gemeenskappe kan verder gaan as die UGK en meer uitgebreide beleide ontwikkel, maar hulle moet verseker dat hul plaaslike beleid nie swakker as die basiese standaard wat deur die UGK gestel word, is nie.")
- 13:33, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/67/af (Created page with "12. Wat gebeur as plaaslike beleide in stryd met die UGK is?")
- 13:32, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/17/af (Created page with "== Konflik met plaaslike beleid ==")
- 13:32, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/66/af (Created page with "Soos ander beleide wat deur die stigting aangebied word, kan versoeke vir dringende veranderinge by die stigting se regsafdeling ingedien word. Die Regsafdeling het in die verlede gemeenskapsgedrewe wysigingsgesprekke gelei (byvoorbeeld die 2014 Gebruiksvoorwaardes/Betaalde bydraes-wysiging) en het 'n struktuur en proses om hierdie situasies te fasiliteer.")
- 13:30, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/65/af (Created page with "11. Wie sal die beleid in die toekoms hersien indien 'n dringende behoefte aan verandering ontstaan?")
- 13:30, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/64/af (Created page with "Ja. Die stigting se regsafdeling sal een jaar na bekragtiging van die handhawingsriglyne 'n hersiening van die UCoC en die handhawingsriglyne aanbied. Opvolgende oorsigte kan gefasiliteer word deur opkomende bestuurstrukture soos dié wat deur die Bewegingstrategie-proses aanbeveel word.")
- 13:25, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/63/af (Created page with "10. Sal daar periodieke hersienings en wysigings van die UGk wees sodra dit gevorm is? Indien wel, wie sal daarvoor verantwoordelik wees?")
- 13:24, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/62/af (Created page with "== Periodieke resensies ==")
- 13:22, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/61/af (Created page with "Die Stigting is daartoe verbind om die UGK te ondersteun deur alle stadiums van sy ontwikkeling: beleidsopstelling, konsultasies oor toepassing en dan te verseker dat toepassingspaaie goed funksioneer. Daar word reeds 'n paar stappe gedoen om seker te maak dat die implementering van die UGK suksesvol is. Dit sluit die ondersteuning van diegene wat verantwoordelik kan wees vir die toepassing van die UGK in.")
- 13:20, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/60/af (Created page with "9. Watter soort ondersteuning sal die Stigting bied aan diegene wat verantwoordelik is vir die toepassing van die UGK?")
- 13:07, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/59/af (Created page with "Dit is reeds die geval dat verslae om verskeie redes privaat aanvaar word, soos dié wat die openbaarmaking of onderdrukking van persoonlik-identifiserende inligting, dreigemente van skade en ander sensitiewe kwessies vereis. Sulke verslae word gereeld ingedien by ''Trust and Safety / Legal'', ''Stewards'', ''CheckUsers'', ''Oversighters'', Arbitrasie-komitees, en ander ampsdraers.")
- 13:05, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/58/af (Created page with "8. Sou private verslagdoening oor UGK-oortredings in stryd wees met die vrye en deursigtige Wikimedia-gemeenskapskultuur (waar almal byvoorbeeld die bladsygeskiedenis kan sien)?")
- 13:04, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/57/af (Created page with "Aangesien die UGK 'n minimale stel riglyne bied, moet plaaslike beleide altyd eers geraadpleeg word en uitgevoer word soos dit van toepassing is. Dit geld vir gebeure op dieselfde manier as wat dit geld vir gedrag op enige Wikimedia-projek. Die UGK is slegs bedoel om toegepas te word in gevalle waar plaaslike beleid of toepassingsmeganismes nie voldoende is om die kwessies wat ter sprake is, aan te spreek nie.")
- 13:03, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/56/af (Created page with "7. Hoe sou 'n UGK-oortreding in die werklike lewe hanteer word, byvoorbeeld by Stigting- of Wikimedia-geaffilieerde geleenthede waar die Vriendelike Ruimtebeleid ook van toepassing is? Watter beleid sal voorrang geniet?")
- 13:02, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/55/af (Created page with "Volgens die voorskrifte van die Stigting se Raad van Trustees (Raad, of RvT), is toepassing die fokus van die tweede fase van die projek, wat begin het nadat die finale konsepweergawe van die UGK deur die Raad goedgekeur en op 2 Februarie 2021 aangekondig is. Dit beteken dat Wikimedia-gemeenskappe sal bepaal hoe die UGK op plaaslike vlak toegepas, geïnterpreteer en afgedwing sal word. Alle geaffekteerde partye en gemeenskappe word aangemoedig om aktief a...")
- 13:00, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/54/af (Created page with "6. Wat is die planne vir die toepassing van die UGK, bv. wie is verantwoordelik vir die afdwinging daarvan?")
- 12:59, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/53/af (Created page with "== Handhawing ==")
- 12:58, 29 December 2022 Oesjaar talk contribs created page Translations:Universal Code of Conduct/FAQ/52/af (Created page with "Die UGK-span het gewerk om soveel moontlik vertalings van die UGK-beleid, teopassingsriglyne en verwante bladsye te publiseer. Vertalings is egter nooit perfek nie en ons gebruik 'n aantal strategieë (betaalde agentskap, vrywilliger, personeel, ens.) om vertalings te voltooi, wat elkeen hul eie uitdagings met akkuraatheid het.")