Image filter referendum/af

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
The referendum ended 30 August 2011. No more votes will be accepted.
The results were announced on 3 September 2011.

Beeld referendum

Organisering

Die Wikimedia Stigting hou 'n referendum om meer insae in te win oor die ontwikkeling en gebruik van 'n persoonlike beeldversteekfunksie wat deur die gebruiker geaktiveer moet word (in Engels: "opt-in personal image hiding feature"), wat gebruikers die vermoë sal gee om vrywilliglik seker tipes beeld spesifiek vir hulle eie rekeninge weg te steek. Só 'n funksie is spesifiek in Junie 2011 deur die Trustees aangevra.

Die referendum het op 15 August 2011 begin, en eindig op 30 August, word op die internetbedieners van Software in the Public Interest uitgevoer. Nadere besonderhede en opleidingsmateriaal is op hierdie bladsye beskikbaar.

Nadat u die steminformasie gelees het, kliek hier vir stemvoorvereistes en instruksies.

Background[edit]

Die Raad van Trustees het die Wikimedia Stigting opdrag gegee om 'n persoonlike beeldversteekfunksie te ontwikkel.

Die doel hiervan is om lesers die moontlikheit te gee om beelde op Wikimedia projekte wat hulle nie wil sien nie, te versteek, óf as hulle 'n spesifieke beeld vir die eerste keer sien, óf deur individuele voorkeur-verstellings te maak. Die funksie is daarop gemik om lesers te bevoordeel deur hulle meer keuse te laat uitoefen, en om hierdie doel te bereik, moet dit so gebruikersvriendelik en eenvoudig moontlik gemaak word. Ons wil dit ook maklik maak vir skrywers om hierdie funksie te ondersteun.

Hierdie funksie sal vir alle projekte ontwikkel word en op alle projekte geïmplimenteer word. Dit sal geen beelde permanent wegneem nie: dit sal hulle net op aanvraag wegsteek. Vir die ontwikkeling hiervan, het ons 'n paar leidende beginsels geskep, maar daar sal tydens die ontwikkelingsproses 'n paar kompromisse getref moet word. Om die ontwikkelaars te help om die regte besluite te maak, vra ons vir u om deel te neem aan die referendum, ons te help om die belangrikheid van elkeen te skat.

Hoekom is dit belangrik?[edit]

In die 2010 Harris verslag, is twee van die aanbevelings (7 en 9) om lesers 'n manier te gee om beelde weg te steek wat hulle nie wil sien nie; en dat daar 'n manier moet wees om alle moontlik kontroversiële inhoud weg te steek.

Daar is 'n paar redes vir so 'n funksie. Beelde wat seksualiteit en geweld voorstel is noodsaaklike komponente van Wikimedia projekte, sodat hulle hul mandate kan vervul om oop, vry en opvoedkundig te wees. Hierdie beelde - eendersyds van geslagsdele en seksuele praktyke, en andersyds van massagrafte en verminkte lyke - sal onvermydelik sekere lesers ontstel, veral waar die beelde deur kinders gesien word, of waar die leser onverwags daarop afkom. Die punt van 'n "opt-in" persoonlike beeld-versteekfunksie is om hierdie verrassing en ontsteltenis te verminder, deur die beelde onbeskikbaar te maak sonder dat 'n tweede bevel gegee word. Hierdie beginsel word in Wikipedia dikwels die "beginsel van minimum verrassing" genoem.

Aan die ander kant, glo ons dat hierdie bevel net die vertoon van hierdie beelde moet vertraag, nie heeltemal keer nie. Toegang tot die inhoud op die webwerwe van die Wikimedia Stigting moet net gekompromiteer word tot die mate waar dit ons verantwoordelikhede nakom om al ons gehore te respekteer en bedien. 'n Beeld wat deur 'n plekhouer vevang word, maar nie totaal weggesteek word nie, voldoen aan hierdie vereiste.

Wat sal gevra word?[edit]

Op 'n skaal van 0 tot 10, waar 0 sterk opposisie, 5 'n neutrale houding, en 10 sterk ondersteuning aantoon, sal u gevra word om u standpun te gee oor hoe belangrik dit is:

  • dat die Wikimedia projekte hierdie funksie vir hulle lesers bied
  • dat die funksie beide deur ingetekende en oningetekende lesers gebruik kan word
  • dat die wegsteek van beelde herroepbaar is: dat lesers ondersteun word as hulle van plan verander
  • dat inividue beelde wat nog nie as kontroversieel gekategoriseer is nie, kan aanmeld of merk waar hulle die beelde ag om kontroversieel te wees
  • dat die funksie vir die lesers toelaat om vinnig en maklik te kies watter beelde hulle wil wegsteek (bv. 5-10 kategorië), sodat hulle byvoorbeld kan kies om seksuele materiaal te versteek, maar nie gewelddadige materiaal nie.
  • dat die funksie kultureel neutraal moet wees (dat dit sover moontlik 'n wêreldwye of multikulturele sig bied op watter tipe materiaal moontlik kontroversieel kan wees)

U sal ook die opsie hê om te sê dat u nie voldoende inligting het om te antwoord nie.

Hoe sal die beeld versteker lyk?[edit]

Aangesien ontwikkeling van die versteker nog nie begin het nie, is daar sover net kunstenaarsvoorstellings en ontwerpe beskikbaar. Hierdie voorstellings mag wel verander, afhangende van die uitkoms van die referendum en die realiteite van die ontwikkeling van die funksie, maar die finale produk sal heelwaarskynlik baie soortgelyk aan hierdie voorstellings voorkom. Die voorstellings neem aan dat daar drie hoofmeganismes vir lesers sal wees om hulle voorkeure te verander: deur die voorkeure skakel wat bo-aan die bladsy veskyn, vanaf 'n beeld wat nie versteek is nie, en vanaf 'n beeld wat reeds vesteek is. Hier is voorstellings van hoe dit vir 'n oningetekende leser sou kon verskyn.

Rules[edit]

In aanmerking kom[edit]

Redakteurs

Jy mag stem van elk geregistreer account waar jy die eienaar van is op 'n Wikimedia wiki (jy mag stem 1 keer, selfs als jy 10 accounts hêt). Om jou stem waarde te geef, moet het:

  • not be blocked on more than one project; and
  • not be blocked on the project you are voting from; and
  • not be a bot; and
  • have made at least 10 edits before 1 August 2011 across Wikimedia wikis (edits on several wikis can be combined if your accounts are unified into a global account)
Developers

MediaWiki developers qualify to vote if they:

  • are Wikimedia server administrators with shell access; or
  • have commit access to Wikimedia's SVN and have made at least one commit.
Staff and contractors

Wikimedia Foundation staff and contractors qualify to vote if they are employed by the Foundation on the date of their vote, and were employed prior to August 1, 2011.

Board members and advisory board members

Current and former members of the Board of Trustees and the Advisory Board are qualified to vote.

How to vote[edit]

If you are eligible to vote:

  1. Read the questions and decide on your position.
  2. Go to one wiki you qualify to vote from. In the search bar, type in Special:SecurePoll/vote/230. For example, if you are most active on the wiki meta.wikimedia.org, go to meta.wikimedia.org/wiki/Special:SecurePoll/vote/230.
  3. Click "Go to the voting server". This will direct you to the SPI server to vote.
  4. Follow the instructions on that page.

You have to enable cookies on wikimedia.amellus.net to be recognized by the voting interface, because otherwise you'll get an error. If you get the error "Sorry, you are not in the predetermined list of users authorised to vote in this election.", you're on the wrong wiki: try to access "Special:SecurePoll" from your home wiki.

Organization[edit]

Timeline[edit]

  • 2011-06-30: announcement made; initial translation phase begins.
  • 2011-07-25: referendum details and FAQ published; main translation phase begins.
  • 2011-08-08: ideally all translations have been completed.
  • 2011-08-15: referendum begins.
  • 2011-08-17: mail sending begins (to all eligible voters who haven't opted out)
  • 2011-08-30: referendum ends; vote-checking and tallying begins.
  • 2011-09-01: results announced.

Translations[edit]

To ensure that a representative cross-section of the Wikimedia community takes part in this referendum, it is important to translate notices and referendum information into as many languages as possible. To help translate, please see the translation page. If you speak other languages, we would appreciate your help.