Template:Waterkoeler

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki

Welkom by die waterkoeler, 'n plek waar tegniese sake, beleid, en die funksionering van Wikinuus bespreek word. Hierdie besprekingsblad is in vyf onderafdelings verdeel; gebruik asseblief die tabel onderaan om die mees toepaslike onderafdeling te vind waaronder jy jou boodskap kan plaas, of gebruik net die allerlei afdeling. Die waterkoeler is nie die plek om blywende opmerkings te maak nie, omdat besprekings gereeld verwyder word om plek te maak vir nuwes. Teken asseblief jou naam en datum by elke bespreking aan (deur vier tildes ~~~~ te tik).

Waterkoeler afdelings +/-
Waterkoeler Argiewe
Beleid Argiewe
Tegniese Argiewe
Voorstelle Argiewe
Bystand Argiewe
Allerlei Argiewe
Beleid | post

Om bestaande en voorgestelde beleid te bespreek

Tegniese bespreking | post

Om tegniese sake te bespreek

Voorstelle | post

Om nuwe idees en voorstelle te bespreek wat nie beleidverwant is nie

Bystand | post

Om versoeke te plaas vir bystand wat nie gedek word deur Wikinuus hulp of die Argiewe departement nie

Allerlei | post
Besprekings en vrae wat nie elders anders pas nie
Ek wil... Waar om te gaan
Hulp kry vir Wikinuus Hulp inhoud
Kry samewerkende hulp vir 'n artikel Workspasie
Lewer komentaar op 'n spesifieke artikel Artikel se besprekingsbladsy
Doen navorsing in Wikinuus se argiewe (bv., "Wat was die eerste artikel oor die pous?") Argiewe departement
Gebruik die verwysingsdepartement (bv., "Kan iemand hierdie feit nagaan?") Verwysingsdepartement
Kyk na ander Wikimediaprojekte Wikimedia Meta-wiki
Help om Wikinuus te promoveer Versprei Wikinuus