Translations:Wikipedia 20/4/af

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki

Dié Wikipedia 20 Meta-Wiki bladsy is 'n aanvanklike raamwerk wat die wêreldwyde Wiki media-gemeenskap kan gebruike om rondom die 20ste verjaarsdag van Wikipedia te koördineer. Ons vier hoe mense Wikipedia gemaak het tot wat dit is, en slegs mense kan help om dit te onderhou en laat groei. Ons vier 20 jaar mens!