Wikimedia Foundation elections/Board elections/2009/Committee/af

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki

Board elections/2009/Warning5/af

2009 Raadsverkiesing
Organisering

Die 2009 bestuurs verkiesingskomitee hanteer die details van die verkiesing organisasie in die hoedanigheid oorgedrae van die kuratorium (onderworpe aan hul goedkeuring), en mag aanbevelings oor die verkiesing maak.

Lidmaatskap[edit]

Die komitee is saamgesetel van lede wat deur die kuratorium aangestel is, om die 2009 Wikimedia kuratorium verkiesing election te organiseer. Komitee lede moet redakteurs wees van ten minste een Wikimedia projek, kan nie deel van die kuratorium of kandidate vir die kuratorium wees nie, en kan nie in die 2009 verkiesing deel neem nie.

Die kuratorium het die 2009 komitee lede op 2009-03-26 aangekondig (en):

Naam Tale Ligging (tydsone)
Jesse Plamondon-Willard (Pathoschild) en, fr Montreal, Canada (UTC-5)
Daniel Bryant en, is-3, ja-2 Adelaide, Australia (UTC+10:30)
Yann Forget fr, en-3, hi-2, gu-1 Haute-Savoie, France (UTC+2)
"Dvortygirl" en, es-1, el-1 California, United States (UTC-7)
Alexandre Emsenhuber fr, en-2, de-2, pt-1 Neuchâtel, Switzerland (UTC+2)
"Mardetanha" fa, az, en-3, tr-2, ar-1 Zanjan, Iran (UTC+3:30)
Andrew Garrett en Sydney, Australia (UTC+10)
Philippe Beaudette en Tulsa, Oklahoma, United States (UTC-5)

Werk[edit]

Die komitee is verantwoordelik vir die beplanning en onderhoud van amper alle aspekte van die kuratorium verkiesing. Die komitee moet byvoorbeeld die tipe stemstelsel, die stemreg en kandidaat kriterium beplan; die amptelike blaaie op Meta formuleer en organiseer; bevestig dat kandidate en kiesers aan die kriterium voldoen; stemme oudit om seker te maak daar is geen duplikasie of ander probleme nie, ens..