User:Birgit Müller (WMDE)/AdvancedSearch announcement/af
Hi all, thank you so much for your help! The announcement for all Wikis is planned for Monday, May 7, around 3 pm UTC. The translation should be done by Monday May 7, 1 pm UTC. Thanks again! -Birgit Müller (WMDE) (talk) 08:42, 3 May 2018 (UTC)
Message for translation
Vanaf die 8ste Mei sal AdvancedSearch as 'n beta funksie in jou wiki beskikbaar wees. Die funksie verbeter die soekbladsy deur 'n gevorderde parametervorm en het die doel om bestaande soekopsies vir amal meer sigbaar en toeganklik te maak. AdvancedSearch is 'n projek van WMDE Tegniese Wense. Almal word uitgenooi om die funksie uit te toets, en ons hoop dat dit handig te pas sal kom in julle werk!