Fundraising 2011/Banners 2/af

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
Jump to navigation Jump to search
Translation instructions
  • For pages marked "Missing" or "In progress", click the page title and start translating. When you are done, click "edit status" and change the status to proofreading.
  • For pages marked "Needs updating", compare the page to the source page and update the translation accordingly. When you are done, click "edit status" and change the status to proofreading.
  • It is important to have someone else proofread the translated page! If you have proofread a page and it is ready for publication, click "edit status" and change that page's status to ready.
  • If you are changing something that has already been published, change its status back to ready for it to be published again.

If you have any questions or feedback regarding the translation process, please post them here. Translation FAQ

Banners round two
  1. As almal wat hierdie lees %AMOUNT% skenk,
    sal ons fonsinsameling vandag klaar wees.
  2. Skenk asseblief en hou Wikipedia verniet.
  3. Help ons om vandag se %AMOUNT% doel te reik!
  4. Ons aanvaar nou %CURRENCY%
  5. Ons aanvaar %CURRENCY%
Banners round three
  1. Help ons om hierdie jaar se %AMOUNT% doel te reik
  2. Help ons om hierdie jaar se %AMOUNT% begroting te bereik
  3. Ons jaarlikse doel: %AMOUNT%
  4. Wikimedia se jaarlikse begroting: %AMOUNT%
  5. Vandag se doel: %AMOUNT%
  6. %AMOUNT% om nog te gaan
Banners round four
  1. Lees asseblief:
    'n Persoonlike pleidooi van
    Wikipedia-skrywer Karthik Nadar
  2. Lees asseblief:
    'n Persoonlike pleidooi van
    Wikipedia-bydraer van 18,000 redigerings
LPs round two
  1. Van Wikipedia-skrywer, Karthik Nadar
  2. Van 'n Wikipedia-bydraer
Where your donation goes 2
  1. Hoekom jou skenking benodig word:
  2. Wikipedia is nie-winsgewend, maar dit is die #5 webblad in the wêreld – 470 miljoen mense word elke maand met miljarde bladbesoeke bedien.
  3. Ons werk hard om ons operasie effektief te hou. Google mag naasten 'n miljoen bedieners hê. Yahoo het omtrend 13,000 personeellede. Ons het 679 bedieners en 95 personeellede.
  4. Ons sal nooit advertensies vertoon nie. Daar is niks fout met handel nie. Reklame is nie 'n euwel nie. Maar dit behoort nie in Wikipedia nie.
  5. As almal wat hierdie lees 'n klein donasie maak, sal ons net 'n paar uur hoef in te samel. Nie almal kan of sal skenk nie, maar elke jaar besluit nét genoeg mense om te skenk.
  6. Ons samel slegs in wat ons benodig. Wanneer ons ons begroting ingesamel het, hou ons op vir die jaar.
  7. Oorweeg asseblief om hierdie jaar 'n skenking van $5, $20, $50 of wat okal jy kan om Wikipedia te beskerm en onderhou.