Fundraising 2008/core messages/af

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki

See also: Fundraising 2008/supplementary pages


Sitenotices
  • 1. Ondersteun Wikipedia!
  • 2. Wikipedia is 'n projek sonder winsbejag: skenk asseblief vandag nog.
  • 3. Wikipedia is afhanklik van u ondersteuning: skenk asseblief vandag nog.
  • 4. Wikipedia is daar wanneer u dit nodig het – nou het Wikipedia u nodig.
  • 5. Wikipedia maak die lewe makliker.
  • 6. Steun Wikipedia: 'n projek sonder winsbejag.
  • 7. Doelwit:
  • 8. Tans:
  • 9. Skenk nou:
  • 10. Wys
  • 11. Versteek
Menu
  • 20. Skenk nou
  • 21. Vrae?
  • 22. Weldoeners
  • 23. Skenker opmerkings
  • 24. Maniere om te gee
  • 25. Ondersteun
  • 26. Lokale verenigings
  • 27. Deursigtigheid
  • 28. Stories
Landing Page
  • 30. Aangaande die Wikimedia-stigting
  • 31. Lees die 2007-2008 jaarverslag
  • 32. Vrae en antwoorde
  • 33. Meer oor ons deursigtigheid
Chapters
  • 40. Die Wikimedia-stigting word gesteun deur 'n netwerk van 19 lokale verenigings met vrywilligers van oor die hele wêreld.
Donor Feedback
  • 50. Bekyk onlangse opmerkings van gebruikers en skenkers soos u.
Video
  • 60. Kliek hier vir meer video speel-moontlikhede.
Support Wikipedia
  • 70. Skenk nou
  • 71. Miljoene mense oor die hele wêreld leer vandag iets nuuts op Wikipedia. As organisasie sonder winsbejag wat 'n wêreldwye gemeenskap van vrywilligers ondersteun, strewe ons daarna om meer en beter inligting aan te bied in alle tale aan iedereen, sonder koste en sonder advertensies.
  • 72. U skenking help ons om Wikipedia aan die gang te hou en meer nuttig vir u te maak.
  • 73. Wikipedia word gesteun deur die Wikimedia-stigting, 'n nie-winsbejagte en belasting-vrygestelde organisasie ("501(c)(3) tax exempt charitable corporation") vanuit San Francisco, Kalifornië. In die Verenigde State is skenkings belasting aftrekbaar. Alle skenkings met kredietkaarte word via PayPal afgehandel.
Header/Footer
  • 80. Verbeel u 'n wêreld waarin elke persoon vrye toegang het tot die som van alle kennis. — Jimmy Wales, stigter van Wikipedia
  • 81. Wikipedia is 'n projek van die Wikimedia-stigting.
  • 82. Vrae of opmerkings? Kontak die Wikimedia-stigting by: donate@wikimedia.org.
Donation page
  • 90. Ondersteun Wikipedia.
  • 91. Dra by met u kredietkaart via PayPal.
  • 92. (Andere maniere om te skenk, o.a. tjek, aandele of pos kan hier gevind word.)
  • 93. Bedrag:
  • 94. Openbare opmerking (Het u 'n gedagte wat u met die wêreld wil deel? Plaas u opmerking van maksimum 200 karakters hier. Sien u en andere se opmerkings hier.):
  • 95. Sien onlangse opmerkings van skenkers hier.
  • 96. Lys my as 'n anonieme skenker
  • 96a. Plaas my naam (langs my opmerking) op die publieke lys van skenkers.
  • 97. Ek stem in om toekomstige nuusberigte of e-pos van die Wikimedia-stigting te ontvang. (Ons verkoop of verhandel nie persoonlike inligting nie. Ons privaatheidsbeleid kan hier gevind word.)
  • 98. Skenk
  • 99. U kredietkaart-skenking sal deur PayPal verwerk word. As u so verkies kan u ook self PayPal gebruik om die skenking te voltooi. Die skenking sal as "Wikimedia Foundation, Inc." op u bankstaat verskyn.
  • 100. Vir meer inligting oor ons nie-wins status, ons jaarverslag en ander vrae, kliek hier.
  • 101. Om aan 'n plaaslike Wikimedia-vereniging te skenk, kies asb. onderaan of bekyk die volledige lys van verenigings.
  • 102. Die lokale verenigings bevorder die missie van Wikimedia vir vrye kennis in 'n bepaalde geografiese gebied. Die verenigings wat hier gelys is investeer 50% van hul inkomste op aktiwiteite soos met die internasionale Wikimedia-stigting ooreengekom.
Thank you page
  • 110. Dankie vir u ondersteuning aan Wikipedia.
  • 111. U sal binnekort 'n ontvangsbewys en belastingsertifikaat deur e-pos ontvang.
  • 112. Wys u steun!
  • 113. Versprei die nuus en laat die wêreld weet dat u Wikipedia steun.
  • 114. U kan die volgende skenkingsknoppies gebruik in u e-poshandtekening, op u webjoernaal of netwerk-, persoonlike- of bedryfswebwerf om ander aan te moedig om ook te skenk. U kan selfs die legkaartblokkie aanpas en gebruik; die oorspronklike is hier beskikbaar. Alle skenkingsknoppies is beskikbaar onder die Creative Commons CC-BY-SA-lisensie.
  • 115. Het u 'n eie podgooi of aanlyn/aflyn radio-uitsending? Laai dan ons klank publieke diens aankondigings af en speel dit om ons te ondersteun.
  • 116. Hoe het Wikipedia u lewe makliker gemaak?
  • 117. Kliek hier om u Wikipedia verhaal met ons te deel.
  • 118. Wikipedia word deur meer as 250 miljoen besoekers van oor die hele wêreld in meer as 250 verskillende tale gelees. Neem 'n oomblik om ons u storie te vertel.
  • 119. Bekyk die laaste kommentaar en die laaste opmerkings van skenkers oor die hele wêreld.
  • 120. Banier knoppie (geskik vir blogs/webjoernale)
  • 121. Klein knoppie
  • 122. Groot knoppie
  • 123. Die Wikimedia-stigting word deur 'n netwerk van 19 vrywilligerorganisasies ondersteun. Lokale afdelings steun diverse kommunikatiewe doelwitte in hul gebiede en hou self - naas die Stigting - ook hulle eie fondsinsamelings.
Special
  • Left quote: “
  • Right quote: ”
  • Default currency: R
  • Default amounts: R100, R250, R500