Wikimedia Stigting verkiesings/2022/Gemeenskap Stemming

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
This page is a translated version of the page Wikimedia Foundation elections/2022/Community Voting and the translation is 88% complete.
Outdated translations are marked like this.

Die 2022 Raad van Trustees verkiesings is van 23 Augustus 2022 tot 6 September 2022.

Lede van die Wikimedia gemeenskap het die geleentheid om twee kandidate vir 'n driejaartermyn te verkies. Hierdie bladsy bevat steminstruksies. Gemeenskapslede lees die riglyne vir kiesergeskiktheid en die Gereelde Vrae.

Stem

As jy geregtig is om te stem:

  1. Lees die Kandidaatstellings en sien die ontledingskomitee se gradering van elke kandidaat
  2. Lees die se antwoorde op die vrae gestel deur die Geaffilieerde Verteenwoordigers
  3. Kyk na die video's wat deur die kandidate opgeneem is wat vrae van die gemeenskap beantwoord there is also a text version, including additional questions from the community.
  4. Gebruik die Verkiesingskompas om jou stembesluit te help lei (based on answers to 15 additional community-sourced questions).
  5. Besluit watter kandidate jy sal ondersteun.
  6. Gaan na die SecurePoll-stembladsy.
  7. Volg die instruksies op daardie bladsy.

Hoe om te stem

'n Voorbeeld van die Secure Poll-stemkoppelvlak-kiesers sal sien.

Hieronder is 'n paar nuttige inligting om seker te maak dat jou stemervaring glad verloop. Lees asseblief hierdie afdeling aandagtig deur voordat jy gaan stem.

  • Hierdie verkiesing gebruik die Enkel Oordraagbare Stem metodologie. 'n Verduideliking van die berekeningsproses kan gevind word hier.
  • Op die stembladsy sal die kieser 'n reeks aftrekblokkies sien. Die kieser sal kandidate rangskik van "Voorkeur 1" (die meeste voorkeur) tot "Voorkeur 6" (minste verkies).
  • Begin van bo af, sal die kieser begin om kandidate te rangskik wat hulle die geskikste ag om verkies te word. Kandidate wat die kieser meen minder geskik is, moet onderaan hul lys gemerk word. Kandidate wat die kieser meen nie geskik is nie, moet glad nie nagesien word nie.
  • 'n Kieser kan op enige stadium tydens die stemproses ophou om kandidate te rangskik. Byvoorbeeld, uit 6 kandidate mag die kieser slegs die top 4 rangskik en nie die oorblywende 2 rangskik nie.
  • Kandidate moet gerangskik word sonder om nommers tussenin oor te slaan. Om nommers oor te slaan, sal 'n fout tot gevolg hê.
  • 'n Kieser mag nie dieselfde kandidaat verskeie kere rangskik nie. Om dieselfde kandidaat verskeie kere te rangskik, sal 'n fout tot gevolg hê.
  • Mense kan weer in die verkiesing stem. Dit oorskryf hul vorige stem. Hulle kan dit soveel keer doen as wat hulle wil.