Jump to content

Hoof Bladsy

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
(Redirected from Tuisblad)
This page is a translated version of the page Main Page and the translation is 100% complete.

Meta-Wiki

Welkom na Meta-Wiki, die globale gemeenskap webwerf vir die Wikimedia-Stigting se projekte en verwante projekte, van koördinering en dokumentasie tot die beplanning en ontleding.

Ander meta-gefokus wikis soos Wikimedia Uitreik is gespesialiseerde projekte wat hul wortels in die Meta-Wiki. Verwante besprekings ook plaasvind op Wikimedia e-pos lyste (veral "'wikimedia-l"', met sy lae-verkeer ekwivalent WikimediaAnnounce), IRC kanale op Libera, individuele wikis van Wikimedia affiliasies, en ander plekke.

Die huidige gebeure

Januarie 2026

January 15: The Wikipedia 25 Virtual Celebration takes place on 15 January 2026, 16:00 (UTC)
January 15 – January 31: Candidate submissions for the Wikimedia Steward elections are open! If you are eligible, you can submit a nomination.

Februarie 2026

Maart 2026

March 13 – March 14: Northwestern European Hackathon in Arnhem, Netherlands


Gemeenskap en kommunikasie
Wikimedia-Stigting, Meta-Wiki, en sy suster, projekte
Die Wikimedia-stigting is die oorkoepelende stigting sonder winsbejag wat die Wikimedia-bedieners besit, asook die domeinname, embleme en handelsmerke van alle Wikimedia-projekte en MediaWiki. Meta-Wiki is die koördinasie-wiki vir die verskillende Wikimedia-wiki's.