Jump to content

Affiliaties van die Wiki mediuma beweging/Beginsels

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
This page is a translated version of the page Wikimedia movement affiliates/Principles and the translation is 94% complete.
Van die affiliaties van die Wiki mediuma beweging en van die entiteite dit met hulle saamwerk, soos die Affiliatie comité, word verwag dat hulle die "Affiliatieprincipes van die Wiki mediuma beweging" toepas soos bepaal in die ontwerp van die rolle binne die beweging.


Affiliaties van die Wiki mediuma beweging/Beginsels
Uitbreiding van ons werk

Groepe wat ons beweging ondersteun — informeel en formeel — wat aan die vereistes vir erkenning voldoen, behoort by ons organisatoriese meta-struktuur ingesluit te word op 'n manier wat ons globale netwerk versterk.

Buigsaamheid

los die duur oop sodat organiesatlsies of groepe van een states na n ander te beweeg sonder om geforeer te word

terk moennie stoot nie
Make information available about the principles, parameters, and process to affiliate with the Wikimedia movement. Note the advantages, disadvantages, rights, and obligations of each model. Help groups choose the best option that suits their work, but let them decide.
Geen hiërarchieën; coöperatie

Prioritiseer samewerking tussen geaffilieerdes. Verskeie ge-affilieerdes wat in dieselfde gebied bestaan, is nie in 'n hiërargie nie, maar moet ooreenkom oor hoe om in hul gebiede saam te bestaan, saam te werk en duplisering van werk te vermy.

Kommunikasie is die sleutel

Konsultasie, invloei van inligting en kommunikasie is krities, veral in geografiese of tematiese oorvleuelende gebiede, beide om saam te werk en om botsings of konflik te vermy. Deel inligting oor potensieël oorvleuelende projekte onder alle ge-affekteerde groepe. Verseker dat openbare verslae ons aanspreeklikheidstandaarde handhaaf.

Vermy onnodige bureaucratie

Bydraers moet probeer om waar moontlik met bestaande groepe saam te werk. Nuwe entiteite moet nie net weens persoonlike onenighede gestig word nie.

Steun mense dit 'n bydra leveren
The primary reason for recognizing affiliates is to empower them to get further recognition and support within their communities, and to identify their work with the projects.