Vondsinsameling 2012/Vertaling/Bedankingsbrief

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
This page is a translated version of the page Fundraising 2012/Translation/Thank you letter and the translation is 68% complete.
Outdated translations are marked like this.

Liewe [given name],

Dankie dat jy vir ons geld gee, jy's great man!

Jy kon maklik die insamelings borde geignoreer het, maar jy het nie! Dis hoe wikipedia sy rekeninge betaal --- met mense soos jy wat vir ons geld gee, sodat ons die werf vrylik beskikbaar kan hou vir almal in die wéreld.

Mense sé hulle skenk vir wikipedia omdat hul dit nuttig vind, en hul vertrou dit omdat self al is dit nie perfek nie, hul weet dis vir hulle geskryf. Wikipedia is nie bedoel om iemand se openbare agenda te verbeter nie of om 'n spesifieke ideologie te onderskryf nie, of om jou te oorreed om iets te glo wat nie waar is nie. Ons mik om die waarheid te praat, en ons kan dit doen te danke aan jou. Die feit dat jy die werf bevonds hou ons onafhanklik en in staat om te lewer wat jy wil hé en nodig het van Wikipedia. Presies soos dit hoort.

Jy moet weet: jou donasie dek nie net jou eie koste nie. Die gemiddelde skenker betaal vir sy eie gebruik van Wikipedia, plus die koste van honderde ander mense. Jou donasie hou Wikipedia beskikbaar vir 'n ambisieuse kind van Bangalore wat haarself rekenaarprogrammering leer. 'n Middeljarige huisvrou in Vienna wat sopas met Parkinson se Siekte gediagnoseer is. 'n Skrywer wat 1850's se Brittanje navors. 'n 10-jarige in San Salvador wat sopas vir Carl Sagan ontdek het.

Namens al daai mense, en die half-biljoen ander lesers van Wikipedia en sy suster werwe en projekte, bedank ek u dat u by ons aansluit in ons poging om die som van alle menslike kennis beskikbaar te maak vir almal. Jou donasie maak die wéreld 'n beter plek. Dankie

Meeste mense weet nie Wikipedia word bestuur deur 'n nie-winsgewende organisasie. Oorweeg dit asseblief om hierdie e-pos met 'n paar van jou vriende te deel om hul aan te moedig om ook te skenk. En as jy belangstel, probeer gerus om nuwe inligting by Wikipedia te voeg. As jy 'n spelfout sien of ander klein fout, maak dit reg asseblief, en as jy agterkom daar kort iets voeg dit by asseblief. Daar is bronne [$url1 here] wat jou kan help om te begin. Moenie bekommerd wees om 'n fout te maak nie: dis normaal wanneer mense aanvanklik begin redigeer en as dit gebeur, sal ander Wikipediane baie graag dit regmaak vir jou.

Don't worry about making a mistake: that's normal when people first start editing and if it happens, other Wikipedians will be happy to fix it for you.

Ek waardeer jou vertroue in ons, en ek belowe ons sal jou geld goed gebruik.

Dankie,
Sue

Sue Gardner
Uitvoerende Direkteur,
Wikimedia Stigting [1]

Jy kan ons volg op [#twitter Twitter], [#identica identi.ca] of [#google Google+], hou van ons op [#facebook Facebook] en [#blog lees ons blog]. Hier is die [#annual Wikimedia Stigting jaarlikse verslag vir 2010-11], die [#plan Wikimedia Stigting jaar plan vir 2012-13] en die [#strategic Wikimedia Stigting se 5-jaar strategiese plan]. Jy kan nou ook Wikipedia handelsware koop by [#shop shop.wikimedia.org].

For your records: Your donation, number [contributionId], on [date] was [amount].

[ifRecurring]

This donation is part of a recurring subscription. Monthly payments will be debited by the Wikimedia Foundation until you notify us to stop. If you’d like to cancel the payments please see our [#recurringCancel easy cancellation instructions].

[endifRecurring]

Uitteken opsie: Ons sal graag vir jou as 'n skenker wil ingelig hou oor ons gemeenskapsaktiwiteite en vondsinsamelings. As jy liewer verkies om nie sulke e-posse van ons te kry nie, klik asseblief hieronder en ons sal jou van die lys verwyder.:

[#unsubscribe Unsubscribe]

This letter may serve as a record of your donation. No goods or services were provided, in whole or in part, for this contribution. The Wikimedia Foundation, Inc. is a non-profit charitable corporation with 501(c)(3) tax exempt status in the United States. Our address is 149 New Montgomery, 3rd Floor, San Francisco, CA, 94105. U.S. tax-exempt number: 20-0049703


Please help us to [#translate translate] this email.