Jump to content

Klein Wiki Dophou Span

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
This page is a translated version of the page Small Wiki Monitoring Team and the translation is 79% complete.
Outdated translations are marked like this.
Shortcut:
SWMT

Die Klein Wiki Dophou Span (SWMT) is 'n groep wat met met IRC en ander gereedskap, klein wikis beskerm teen vandalisme, gemors en trolle. Daar is robotte wat verdagte bydraes vir hersiening deur die SWMT, rapporteer. Kom na #cvn-swconnect op IRC om te help. Voeg U naam op die lys hieronder om deel te neem.

Definisie van "klein"

"Klein" in die naam beteken nie van mindere belang nie, en is bloot in kontras met Wikis wat miljoene artikels en baie administrateurs het. Ons probeer soveel wikis as moontlik dophou sodat ons probleme kan keer - selfs die wat deur vandale wat dink hulle kan daarmee wegkom op die kleinste wikis.

Moet asseblief nie aanstoot neem as een van ons lede hulself identifiseer as 'n lid van die SWMT nie - ons is hier oor ons omgee oor jou wiki.

Hoe om 'n klein wiki dop te hou

  1. Hou onlangse veranderinge aan klein Wiki's dop via IRC. Sien Small Wiki Monitoring Team/IRC vir detail.
  2. Rapporteer vandale en verwyderde bladsye by Steward requests/Miscellaneous.
  3. Herstel beskadigde artikels.
  4. Rapporteer gemors-urls aan die swartlys.
  5. 'n Lys bladsye genomineer vir spoedige verwydering is hier.
  6. 'n lys van klein wikis is hier.

Globale toestemming

Enige gebruiker met 'n goeie reputasie kan lid word van die SWMT. Daar is egter ook globale toestemming wat handig kan wees. Hierdie sluit in globale stelseloperateur en globale terugrol. Kandidate vir dié regte moet baie ervaring met die SWMT he.

Gebruikershoekie

Members of SWMT are requested to create a global user page at Meta, which will show on the wikis where they are editing. Consider using a Babel tag on your user page.

U kan die volgende {{User SWMT}} op u gebruikersbladsy plaas:

This user is a member of the Small Wiki Monitoring Team.

Sien ook