Vondsinsameling 2012/Vertaling/Jimmy beroep

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
This page is a translated version of the page Fundraising 2012/Translation/Jimmy Appeal and the translation is 100% complete.


NOTE TO TRANSLATORS

This letter is a new translation request, but re-uses large parts of the 2011 Jimmy Appeal, with slight modifications in the second version.

https://meta.wikimedia.org/wiki/Fundraising_2011/Jimmy_Letter_002/en

If the 2011 Jimmy Letter has been translated into your language, you can probably re-use much of it for this translation. :-) Jseddon (WMF) (talk) 18:37, 27 September 2012 (UTC) [reply]

Version 1 (Millions)

Google het miskien byna 'n miljoen bedieners. Yahoo het ongeveer 12 000 personeellede. Ons het ongeveer 800 bedieners en 150 werknemers.

Wikipedia is die op 4 na grootste webwerf en het elke maand 450 miljoen unieke besoekers se - met in totaal miljarden bladsyebesoeke.

Geld verdien is prima. Adverteren is nie 'sleg'. Maar hier hoor die nie. Nie op Wikipedia.

Wikipedia is iets spesiaals. Die is te vergelyk met 'n biblioteek of 'n openbare park. Die is 'n tempel vir die geest: 'n plek waar ons almal na toe kan gaan om na te dink, te leer en ons kennis te dele met anderen.

Toe ek Wikipedia opgerig, had ek daar 'n kommersiële maatskappy van kan maak met reclameboodschappen, maar ek besluit 'n andere weg te kies. Ons hê die afgelope jare hard gewerk om eer te bekommernisse dat Wikipedia 'n lichte en compacte webwerf bly. Ons vervullen ons missie sonder te verspillen soos anderen.

As almal wat dit lees $5 sou skenk, hoef ons net een dag per jaar geld in te samel. Maar nie almal kan of wil skenk nie. En dit is goed. Elke jaar besluit net genoeg mense om te gee.

Overweeg alsjeblieft om dié jaar 'n donatie te gee van $5, $20, $50 of wat jou maar kan missen, om Wikipedia te beskerm en te onderhouden.

Dankie,

Jimmy Wales
Stigter van Wikipedia

Version 2 (Thousands)

Google en Yahoo het duisende bedieners en personeel. Ons het ongeveer 800 bedieners en 150 werknemers.

Wikipedia is die op 4 na grootste webwerf en het elke maand 450 miljoen unieke besoekers se - met in totaal miljarden bladsyebesoeke.

Geld verdien is prima. Adverteren is nie 'sleg'. Maar hier hoor die nie. Nie op Wikipedia.

Wikipedia is iets spesiaals. Die is te vergelyk met 'n biblioteek of 'n openbare park. Die is 'n tempel vir die geest: 'n plek waar ons almal na toe kan gaan om na te dink, te leer en ons kennis te dele met anderen.

Toe ek Wikipedia gestig het, kon ek dit 'n winsgewende onderneming met advertensiebaniere maak, maar ek het besluit om iets anders te doen. Ons het deur die jare hard gewerk om dit maer en styf te hou. Ons vervul ons missie en laat afval aan ander oor.

As almal wat dit lees $5 sou skenk, hoef ons net een dag per jaar geld in te samel. Maar nie almal kan of wil skenk nie. En dit is goed. Elke jaar besluit net genoeg mense om te gee.

Overweeg alsjeblieft om dié jaar 'n donatie te doen van $donation amounts of wat jou maar kan missen, om Wikipedia te beskerm en te onderhouden.

Dankie,

Jimmy Wales
Stigter van Wikipedia