Strategie vir 2015/Konsultasie van die gemeenskap

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
This page is a translated version of the page Strategy/Wikimedia Foundation/2015/Community consultation and the translation is 84% complete.
Outdated translations are marked like this.
Strategy consultation report

Die Wikimedia Stigting (WMF) is 'n nie-winsgewende, liefdadigheidsorganisasie wat groot wiki-gebaseerde kennisprojekte soos Wikipedia ondersteun en bedryf. Ons werk met duisende toegewyde vrywillige bydraers en lesers en ons streef voortdurend daarna om ons projekte te laat groei en hul internasionale bereik uit te brei sodat ons gratis veeltalige opvoedkundige inhoud met die wêreld kan deel.

Jou visie maak saak. Ons is besig met 'n strategie vir die WMF, en ons benodig 'n paar voorlopige gedagtes oor die toekoms. Ons is besig om inligting inligting in te samel van mense soos jy. Die kundigheid en perspektief wat jy bydra, sal ons denke help verbreed en 'n uitset skep wat werklik verteenwoordigend is van ons gedeelde doelwitte. Ons sal jou bydraes lees om 'n strategie te help formuleer, wat ons dan met die gemeenskap sal deel vir kommentaar.

As jy graag meer inligting soek, lees Agtergrond of besoek hierdie blog post.

Hoe kan jy deelneem?

Lees asseblief die onderstaande scenario en beantwoord die vrae op [[Template:BesprekingsbladNAAM | <in> die bespreking bladsy </ u>]].

Die Samevatting

Die Internet omgewing verander. In die volgende drie jaar verwag ons 'n sterker impak van ten minste twee groot internasionale tendense:

"Die wereld word mobiel." Tendense toon dat mobiele toerusting die hoof (en soms enigste) toegangspoort tot die internet word vir meeste mense wereldwys. Ons webwerwe moet daarvoor gereed wees.

  • 'Die volgende miljard Internet gebruikers aanlyn kom' (insluitend 'n aansienlike aantal van Asië, Latyns-Amerika en Afrika). Hierdie gebruikers mag het min tot geen vooropgestelde idee oor enige Wikimedia projek en kan nuwe motiverings he vir deelname wanneer hulle dit doen.

Die Vrae

  1. Watter groot tendense sien jy behalwe mobiliteit en die volgende miljard gebruikers?
  2. Gebaseer op die toekomstige tendense wat jy dink belangrik is, hoe sou florerende en gesonde Wikimedia projekte lyk?

Vertel ons wat jy dink

Help vorm die toekoms van die Wikimedia Foundation deur te kliek op die knoppie hieronder. U insette word waardeer soos ons begin hierdie proses.

Onthou asseblief dat alle antwoorde in die openbaar gepos is en dat deur dit te stuur, jy dit hier vrystel in die openbare domein, sodat ons dit kan gebruik vir navorsing of ander doeleindes. Moet asseblief nie private data hier voorsien nie.