Fonds insameling/Vertaling/Dankie e-pos 20131202

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
This page is a translated version of the page Fundraising/Translation/Thank you email 20131202 and the translation is 87% complete.

[ifFirstnameAndLastname] Geagte [given name], [elseifFirstnameAndLastname] Geagte skenker, [endifFirstnameAndLastname]

Jy is so fantasties. DANKIE dat jy die Wikimedia Stigting understeun, die nie-winsgewende wat die Wikipedia en suster projekte bestuur.

[ifRecurringProblem] Onlangs het ons 'n klein tegniese sakie wat 'n paar maandelikse skenkings onderbreek het, reggestel. Ons bring nie die maande wat ons oorgeslaan het in rekening nie. Dankie vir u geduld en ondersteuning en moet asb. nie aarsel om donate@wikimedia te e-pos nie as daar enige vrae is. [endifRecurringProblem]

Jou donasie betaal nie net vir jou eie gebruik van Wikipedia nie, maar ook vir die onkostes van ander Wikipedia gebruikers.

Soos die afgetrede boer in noord New York staat wat Wikipedia gebruik om die wetenskap van slyk te bestudeer, en die student in Kuala Lumpur wat organiese skeikunde navors. Die Britse werktuigkundige wie, nadat hy sy rug in 'n ongeluk gebreek het, Wikipedia gebruik het om homself op te lei as 'n web-ontwikkelaar. Die staatsamptenaar in Finland wie 'n vanlyn weergawe van Wikipedia vir 'n skooltjie in Ghana opgestel het. En die pa in Mexico City wat naweke sy dogtertjies museum toe neem en dan Wikipedia gebruik om hulle alles te help verstaan wat hulle daar sien.

Wikipedia se werk is om die somtotaal van alle menslike kennis aan almal om die wêreld in hulle eie taal te bring. Dis nogal 'n groot onderneming, maar met 30 miljoen artikels en 287 tale, sou ek sê danksy jou en mense soos jy, ons wel daar uitkom.

Namens die Wikimedia Foundation, en namens die half-biljoen ander Wikipedia lesers om die wêreld: dankie. Die feit dat jy help betaal aan Wikipedia se lopende kostes beteken dit kan advertensie-vry en onpartydig bly, doelgerig om sy lesers te help. Nes dit moet wees.

You may have noticed that for the first time this year we've tweaked our fundraising so that most people will only see the banners a handful of times, instead of for weeks. That's deliberate: we don't want people to get irritated by too many appeals. But it does mean that fewer people will figure out we're a non-profit, and that we want their help. So if you're willing, I'd appreciate if you'd help spread the word by forwarding this e-mail to a few of your friends.

En ons sal dit waardeer indien jy sal probeer om saam ons te help skryf aan Wikipedia. Wikipedia word heeltemaal deur vrywilligers geskryf -- tiene van duisende gewone mense om die wêreld, nes ons. Indien jy 'n tikfout of enige ander foutjie op Wikipedia sien, maak dit asseblief reg. Indien jy enigeiets weet wat werd is om by te voeg, voeg dit asseblief by. Sommige mense vind dit besonders bevredigend, en miskien sal jy ook.

Weereens baie dankie. Ek waardeer jou vertroue in ons vreeslik baie, en ek belowe jou: ons sal jou geld sorgvuldig en goed gebruik.

Baie dankie,

Sue Gardner
Uitvoerende Direkteur,
Wikimedia Foundation
[#donate donate.wikimedia.org]

Many employers will match employee contributions which doubles your donation: please check with your company to see if they have a corporate matching gift program. You can follow us on [#twitter Twitter], [#identica identi.ca] or [#google Google+], like us on [#facebook Facebook] and [#blog read our blog]. Here is the [#annual Wikimedia Foundation annual report for 2012-13], [#plan the Wikimedia Foundation annual plan for 2013-2014] and the [#strategic Wikimedia Foundation’s five-year strategic plan]. You can also now buy Wikipedia merchandise at [#shop shop.wikimedia.org].

Vir u rekords: u donasie, nommer [contributionId], op [date] bedra [amount].

[ifRecurring] Hierdie donasie vorm deel van 'n herhalende subskripsie. Maandelikse paaiemente sal gedebiteer word deur die Wikimedia Foundation totdat u ons vra om dit te stop. As u die betalings wil kanselleer, sien asb. ons [#recurringCancel easy cancellation instructions]. [endifRecurring]

Hierdie brief mag dien as 'n bewys van u donasie. Geen goedere of dienste, gedeeltelik of in geheel, was voorsien in terme van hierdie bydrae nie. Die Wikimedia Foundation, Inc. is 'n welsynsorganisasie sonder winsbejag met 501(c)(3) belastingvrystellingstatus in die Verenigde State van Amerika. Ons adres is New Montgomery nr. 149, Derde Vloer, San Francisco, CA, 94105. VSA belastingvrystellingsnommer: 20-0049703

Opsie om uit te teken:

Ons sal graag vir u as skenker ingelig wil hou ten opsigte van ons gemeenskapsaktiwiteite en fondsinsamelingprojekte. Indien u egter sou verkies om nie eposse in hierdie verband van ons af te ontvang nie, klik asseblief hieronder en ons sal u besonderhede van die lys verwyder.

[#unsubscribe Unsubscribe]

Please help us to [#translate translate] this email.