Global rollback

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
Jump to navigation Jump to search
This page is a translated version of the page Global rollback and the translation is 100% complete.
Other languages:
Afrikaans • ‎Bahasa Indonesia • ‎Bahasa Melayu • ‎British English • ‎Canadian English • ‎Deutsch • ‎English • ‎Esperanto • ‎Lëtzebuergesch • ‎Nederlands • ‎Ripoarisch • ‎Tiếng Việt • ‎Türkçe • ‎azərbaycanca • ‎dansk • ‎español • ‎français • ‎galego • ‎italiano • ‎magyar • ‎norsk bokmål • ‎polski • ‎português • ‎português do Brasil • ‎română • ‎suomi • ‎svenska • ‎tarandíne • ‎čeština • ‎Ελληνικά • ‎македонски • ‎русский • ‎українська • ‎հայերեն • ‎العربية • ‎سنڌي • ‎فارسی • ‎پښتو • ‎नेपाली • ‎भोजपुरी • ‎मराठी • ‎मैथिली • ‎हिन्दी • ‎বাংলা • ‎മലയാളം • ‎ไทย • ‎中文 • ‎日本語 • ‎한국어
Beleidsreels en riglyne Global rollback voorwaardes & inligting
Dié bladsy beskryf die standaarde en riglyne verwant aan die gebruik van die global rollback regte opgedra aan die globale terugdraaier globale gebruikersgroep.
Meta-Wiki Global rollback-2000px.png

Global rollback is 'n gebruikersgroep toegewys deur stewards aan getroue gebruikers wat hulle toelaat om maklik nie-konstruktiewe wysigings soos vandalisme en onsin terug te draai op alle wikimedia projekte.

Om 'n global rollback te kan word moet 'n gebruiker aktief wees op anti-vandalisme aktiwiteite (soos die Small Wiki Monitoring Team) en baie van die terugdraaifunksie gebruik maak. Hulle mag, met bewys daarvan, toegang vra op Steward requests/Global permissions.

Global rollbackers wat vir 2 jaar nie by 'n enkele Wikimedia projek bygedrae het nie, se regte sal weg geneem word.

Riglyne

Die gebruik van die global rollback-funksie en ander regte vir hierdie, word gewoonlik deur plaaslike beleide beheer, indien dit bestaan.

Die global rollback-funksie kan in een klik die nuutste wysigings van 'n gebruiker op 'n bepaalde bladsy terugdraai. Dié funksie bestaan veral om die terugdraai van kwaad doen te vereenvoudig. Alhoewel hierdie funksie gebruik kan word om enige wysiging terug te draai, is dit dikwels ergeniswekkend vir die getrefde gebruiker as dit gebruik word om 'n legitieme wysiging ongedaan te maak. Global rollbackers moet so ver as moontlik vermy om legitieme of twyfelagtige terug te draai. Die global rollback-funksie moet nooit in 'n bewerking oorlog gebruik word nie.

Regte

Gebruikersregte wat huidens aan die global-rollbacker groep toegeken is
N Reg Beskrywing Notas
1 autoconfirmed Uitgesonder van IP-adresgebaseerde tydsafhanklike beperkings Is normaalweg deel van die bevestige gebruikers gebruikersgroep
2 editsemiprotected Wysig bladsye wat as "Allow only autoconfirmed users" beskerm is
3 skipcaptcha Captcha-handelinge uitvoer sonder om die captcha te hoef oplos
4 move Skuif bladsye
5 movestable Skuif gepubliseerde bladsye
6 rollback Rol wysigings van die laaste gebruiker wat 'n bladsy gewysig het vinnig terug Beheer deur plaaslike beleid op wikis, waar dié bestaan, anders deel van die sysop gebruikersgroep
7 abusefilter-log-detail View detailed abuse log entries
8 autoreviewrestore Auto-review on rollback
9 autopatrol Laat eie wysigings outomaties as gekontroleerd merk
10 noratelimit Negeer tydsafhanklike beperkings Normaalweg deel van die sysop en bot gebruikersgroepe
11 suppressredirect Geen aansture agterlaat by die skuif van bladsye nie
12 markbotedits Merk teruggerolde wysigings as botbywerkings

Gebruikers met die global rollback-reg

Sien ook