Tien redes hoekom jy ons nuwe informasie-doosies ook will hê

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
This page is a translated version of the page 10 reasons why you'll want our new infoboxes too and the translation is 92% complete.
Outdated translations are marked like this.

Die Katalaanse Wikipediagemeenskap het baie tyd daaraan spandeer om die inligtingskas (die tabelle bo regs) op datum te bring deur 'n Wikiprojek onder leiding van 'n baie entoesiastiese Wikimedian sien hierdie onderhoud). Hierdie onderneming het vinnig beweeg en ons glo dis die moeite werd om in ander tallgemenskappe te implementeer. Hierdie tien-punt lys motiveer die hoofredes:

  1. Maak dit simpel: Weg met die tyd dat jou self kode en parameters moes tipes om inligting toe te voeg aan infoboxen. Voeg gewoon 'n infobox toe en dié sal outomatiess inligting gebruik van Wikidatums.
  2. Opdateer alle tale met een opdatering: Veranderinge op Wikidata voer deur na alle taalweergawes van Wikipedia. Byvoorbeeld, om die datum van 'n oorlede ster, of lys van pyswenners, op Wikidata op te dateer, dateer onmiddelik alle bladsye op alle taalweergawes van Wikipedia.
  3. Universele data, plaaslike konteks: Ingeval u eerder u artikels plaaslik wil aanpas, kan die Inligtingskas u toelaat om selektief velde vanaf Wikidata in te vul.
  4. In styl: Die Inligtingskas verseker dat verwante artikels 'n soortgelyke struktuur deel, wat hul makliker maak om te vergelyk.
  5. Dinamiese kaarte: Inligtingskaste kan plekke op 'n kaart merk sodat dit kan skakel na 'n wêreldkaart (op OSM).
  6. Matrjosjka: Inligtingkasvelde kan op mekaar bou, byvoorbeeld: 'n artikel oor 'n organisasie met 'n "hoofkampus" veld, kan daarop volg met 'n "gebou" inligtingkas. Hierdie maak dikwels 'n hele nuwe datastel oop wat nie altyd vooraf ooglopend is nie.
  7. Maklike onderhoud: Soortgelyke inligtingkaste word saamgesmelt in soortgelyke tipes. Dit beteken dat minder variasies onderhou hoef te word.
  8. Dis 'n samerwekingsprojek: Gesamentlike besluitneming strek oor projekte en raak dinge soos die kleur van tabelle en velde, in elke inligtingkas. Meer bydraers raak betrokke, onafhanklik van hul tegniese vaardigheid.
  9. Informasie in 'n blik: Informasie word duideliker vertoon en kan help aandui wat die teks bevat. Dit maak dit makliker vir die leser wat bloot op soek is na 'n feit of syfer.
  10. Nuwe wereld: Ons het nog nie die volle potensiaal van hierdie nuwe inligtingkaste verken nie, en dit verander konstant, nes Wikipedia.

Hier is 'n voorbeeld: w:ca:Charles Robert Darwin.